
Libertas Akademie is gebasseer op die Impak kurrikulum met ‘n Christelike grondslag.
Tuisonderrig is ‘n snelgroeiende tendens vir verskeie redes:
-
Daar is nie voldoende plek vir al die leerders in hoofstroom skole nie.
-
Ons kinders kry swaar wanwee die geweldige pas waarteen hulle moet byhou.
-
Om almal te akkomodeer word klaskamers oorlaai met leerders en dit veroorsaak dat kinders nie individuele aandag kry nie.
-
Kinders wat sukkel, veral ADHD en ADD het ekstra aandag nodig.
Libertas akademie bied onderrig aan vannaf Gr R tot Gr 7.
Impak se kurrikulum voosien die leerders van alle “gereedskap” wat nodig is om hul akademiese jaar suksesvol te voltooi.
Redes waarom U Libertas akademie as n’ tuisonderig sentrum sal oorweeg en verkies:
-
Libertas Akademie voldoen aan al die DBE vereistes (CAPS+) met ‘n leermodel wat gefokus is op individuele selfstandige leer.
-
Leerders ontvang individuele en in groepsverband onderrig.
-
Leerders kry die geleentheid om beter prestasies te behaal en die grondslag van elke vak word vasgele.
-
Ons leerders het vryheid om hulself uit te leef op akademiese gebied en selfontwikkeling op te bou.
-
Fokus op Christenlike beginsels en opvoeding is die basis van die sentrum se beleid.
-
Ons behandel mekaar met respek en is voorlopers vir die toekoms.
Libertas akademie jou versekering vir jou kind se toekoms.
