
Programme
​"Geleerdheid is die sterkste wapen wat jy kan gebruik om die wereld te verander". Nelson Mandela
Grondslag Fase Graad R - Graad 3
Grondslag Fase (Graad R to 3)Impak bied n’ kurikulum gebasseer volgens die CAPS riglyne.
Vakke
Die Grondslag Fase sluit drie vakke in vir graad R en vier verpligte vakke vir graad 1 tot 3 naamlik:
1.Huistaal
2.Tweede taal
3. Wiskunde
4. Lewensvaardighede
Grondslag Fase sluit die volgende addisionele vak in:
5. Bybel studie.
Assesering:
Dit is belangrik dat n’ ouer/fasiliteerder seker maak dat die leerder gereed is om met Graad R te begin. Leerders begin Graad R in die kalender jaar van hulle sesde verjaardag. Wanneer n’ leerder nie vordering toon nie kan n’ leerder teruggehou word en die jaar herhaal. n’ Leerder mag slegs 1 jaar in die Gronslag Fase herhaal (insluitend Graad R), en leerders mag dus nie langer as vyf jaar in die Grondslag Fase wees nie.Die formele assesering vir die Grondslag Fase bestaan uit monetering van vordering (Graad R) en asseserings opdragte per termyn (Graad 1 tot 3) soos uiteengesit in onderstaande tabel. Let asb daarop dat Grondslag Fase leerders nie onderworpe is aan eksamens nie.
​Intermedium Fase (Graad 4 tot 6)
​Vakke
Die Intermedium Fase sluit ses verpligte vakke in nl:
1. Huistaal
2. Tweede Taal
3. Wiskunde
4. Natuur Wetenskappe en Tegnologie
5. Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis en Aardrykskunde gekombineerd)
6. Lewens opvoeding
Impak’s Intermedium Fase bied ook die volgende vakke wat nie aan eksamens onderworpe is nie.
Bybel studies
Afrikaner-volkskunde
Asseseering
Die formele assesering van die Intermedium Fase bestaan uit toetse of eksamens per kwartaal soos uiteengesit in onderstaande tabel.
Senior Fase (Graad 7)
​Senior Fase (Graad 7) Vakke
Die Senior Fase sluit nege verpligte vakke in nl:
1. Huistaal
2. Tweede Taal
3. Wiskunde
4. Natuur wetenskappe
5. Sosiale wetenskappe
6. Lewens opvoeding
7. Kreatiewe kunste
8. Ekonomiese en Bestuurs wetenskappe
9. Tegnologie
Impak’s se Senior Fase bied ook die volgende vakke wat nie onderworpe is aan eksamens nie:
14. Bybel Studies
15. Afrikaner-volkskunde
Asseseering
Die formele asseseering in die Senior Fase sluit n’ summatiewe asseseering per termyn en n’ jaar einde asseseering in soos in tabel getoon.
Vir meer inligting besoek www.impak.co.za


